Spring na die inhoud
Klein Geheim

Klein dingetjies • Groot vreugde

Verrassingspakkies vir die mense wat ’n bietjie ekstra liefde verdien.

Mooi saamgestel, met sorg verpak, en altyd met ’n klein geheim binne-in.

’n Klein geheim wag om oopgemaak te word

Van mooi skryfbehoeftes tot deurdagte geskenkies. Elke pakkie word met sorg, sagte detail en ’n tikkie verrassing saamgestel.

  • Met liefde gekies

    Klein besonderhede wat soos ’n warm drukkie voel.

  • Mooi verpak

    Elke geheim kom gereed om te gee, of om self oop te maak.

  • Net vir jou

    Vir jouself, ’n juffrou, kollega of iemand besonders.

Hoe werk dit?

Maklik, persoonlik en met ’n bietjie geheimsinnigheid.

  1. 01

    Kies

    Kies jou gunsteling Klein Geheim.

  2. 02

    Bestel

    Sit jou pakkie in die mandjie en betaal veilig aanlyn.

  3. 03

    Ons pak

    Ons kies en pak alles met liefde en sorg.

  4. 04

    Aflewering

    Pakkies word elke Vrydag gepos. Aflewering by ’n PUDO-kluis is altyd gratis; by jou adres is R50 ekstra. Koop 3 of meer pakkies en kry R75 af.

  5. 05

    Geniet dit!

    Maak die geheim oop en geniet die klein oomblik van vreugde.

Jy weet dalk wat jy bestel… maar die lekkerte lê in die klein geheim binne-in.

Het jy ’n vraag?

Ons hoor graag van jou. Kom ons maak iemand se dag ’n bietjie mooier.